OUER-ONDERWYSERS-VERENIGING

OUER-ONDERWYSERS-VERENIGING

Ouer-Onderwysers-Vereniging (OOV)

Die Ouer-Onderwysers-Vereniging (OOV) bestaan uit ouers van leerders en opvoeders van die skool.

Die doelwitte van die OOV is tweeledig, naamlik:

  • om ’n gesonde verhouding en ’n sterker samehorigheid tussen ouers en onderwysers te bevorder en
  • tweedens, om fondse te werf vir kapitaalprojekte waarvoor die skool finansiële steun benodig.

Die Dagbestuur van die OOV bestaaan uit die Voorsitter, Onder-Voorsitter en Tesourier.

Annamaré
Brennan

VOORSITTER

Diani
Postma

ONDER-VOORSITTER

Malanie
Saayman

TESOURIER