INLIGTING
INLIGTING
TOELATINGS
Dankie vir u belangstelling in Laerskool Swartland. Vind asseblief die skakels vir aanlynaansoeke om toelatings hieronder.
Die WKOD-aanlynstelsel se datums is as volg :
Die prosedure vir WKOD-aanlynaansoeke word omskryf in die omsendbrief van die Wes-Kaap Onderwysdepartement.
Hou hierdie ruimte dop vir toelatings vir 2024/2025.
Vir enige navrae oor die aansoekproses vir toelating, moedig ons u aan om gerus ‘n e-pos te stuur aan [email protected]. [email protected].
Klerebank & Klerewinkel
Ouers kan die D6-kommunikeerder-toep gebruik om die skool se kleredrag en pryse te raadpleeg. Aangesien die skool kontantloos wil bly, kan klererekeninge op D6 deur middel van die Stickitt- betaalplatform betaal word.
Maak gerus ’n draai by die Klerebank om klere te pas.
Die Klerebank is oop op:
- Maandae (08:00 – 11:00)
- Woensdae (10:30 – 13:30)
- Vrydae (10:30 – 13:30)
Skoolfooie
Kontak gerus [email protected] of [email protected] for further inquiries regarding school fees.
Skooltye
Skool begin daagliks om 07:30.
Die tye vir die onderskeie grade se skooldag is as volg:
Graad RR & R
07:30 – 13:00 (Ma. – Vry.)
Graad 1 & 2
07:30 – 13:00 (Ma. – Vry.)
Graad 3
07:30 – 13:30 (Ma. – Vry.)
Graad 4 – 7
07:30 – 14:00 (Ma. – Vry.)
“The capacity to learn is a gift; the ability to learn is a skill; the willingness to learn is a choice.”
– BRIAN HERBERT