SKOOLBEHEERLIGGAAM
SKOOLBEHEERLIGGAAM
SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL)
Die Skoolbeheerliggaam (SBL) vorm die hoeksteen van die opvoedkundige gemeenskap wat streef om die skool se waardes en missie te handhaaf. Die primêre doelwit is om die gehalte van onderwys te verbeter en daardeur te verseker dat die instelling ’n plek van groei, leer en uitnemendheid bly.
Die SBL dien as ’n brug tussen die verskeie rolspelers binne die skoolgemeenskap:
Saam met die bogenoemde rolspelers se toewyding, verseker die SBL dat die daaglikse werksaamhede van die skool vlot verloop, terwyl toekomstige projekte identifiseer word. Die SBL se proaktiewe betrokkenheid by die daarstelling van die skool se beleide, inisiatiewe en hulpbronverdeling skep ’n omgewing waarin die leerders holisties kan uitblink.
Die SBL bestaan uit vyf ouerverteenwoordigers, die skoolhoof, twee opvoeders en een nie-opvoeder.

KD
Rautenbach
SKOOLHOOF

Elmari
du Plessis
VOORSITTER – OUER

Hendrik
Spies
ONDER-VOORSITTER – OUER

Johannes
Saayman
FINANSIES – OUER

Jurita
Malan
SEKRETARESSE – OPVOEDER

Astrid
Rossouw
OUER

Judy
Smit
OUER

SG
du Toit
OPVOEDER

Brian
de Beer
NIE-OPVOEDER
“Behind every young child who believes in himself is a parent who believed first.”
– MATTHEW JACOBSON