Laerskool Swartland beskik oor ’n verskeidenheid fasiliteite en hulpbronne.

GRAAD RR
Nasorg
(GR. R – 4)

GRAAD R
LSS Junior Akademie
SPEELAREA

GRADE 1 – 3
Graad 1 – 3
SPEELAREA
SNOEPIE

GRADE 4 – 7
Saal
SNOEPIE

KLEREWINKEL
Klerebank & Klerewinkel

KOSHUIS
Huis Landman
GRAAD 1– TOT 7–LEERDERS

LEERDERONDERSTEUNING
Vissieklas
GRAAD 1– TOT 5–LEERDERS

MEDIASENTRUM
Mediasentrum

SPORTVELDE
A-veld met onderdakpawiljoen
KIOSK
B– & C–VELDE
'CONTAINER' SNOEPIE

SPORTBANE
Sewe veeldoelige-oppervlakbane vir:
TENNIS
HOKKIE
NETBAL

SPORTSENTRUM
Insluitend:
1 X KLEIN KONFERENSIELOKAAL
1 X GROOT KONFERENSIELOKAAL
KOMBUISFASILITEITE
BESIKBAAR VIR VERHURING
“A school is a building that has four walls with tomorrow inside.”– LON WATTERS
