Die Ouer-Onderwysers-Vereniging (OOV) bestaan uit ouers van leerders en opvoeders van die skool.
Die doelwitte van die OOV is tweeledig, naamlik:
- om ’n gesonde verhouding en ’n sterker samehorigheid tussen ouers en onderwysers te bevorder en
- tweedens, om fondse te werf vir kapitaalprojekte waarvoor die skool finansiële steun benodig.
Die Dagbestuur van die OOV bestaaan uit die Voorsitter, Onder-Voorsitter en Tesourier.

BrennanVOORSITTER

WaltersONDER-VOORSITTER

SaaymanTESOURIER

de KockFINANSIES:
ASSISTENT
